Welkom

Welkom by die Dragons Rugby Klub. Voel vry om deur ons webwerf te gaan en kontak ons (info@dragonsrugby.co.za) as daar enige vrae of aanbevelings is!

Dragons 1ste Span wen Finaal op Loftus B

2015 - wat 'n jaar vir die Dragons Rugby Klub!!!

Dragons:       20

Noordelikes: 15

Dragons 2nd Span wen Finaal op Loftus B

2015 - wat 'n jaar vir die Dragons Rugby Klub, tweede wen op Loftus!!!

Dragons: 35

Brits:       14

Oor Dragons

Die Dragons Rugby Klub wil ‘n liefde vir rugby by jong spelers kweek en in die proses die sport bevorder en die klub vestig as ‘n instelling wat uitstekende prestasies lewer in die sport wat spelers van gehalte oplewer deur elke speler se potensiaal ten volle te ontgin deur konstruktiewe deelname aan rugby.

Verbind met ons

   

Nuusbrief Aantekening

Deur in te skryf op ons poslys sal jy altyd die jongste nuus ontvang van ons.
Ons sal jou nooit spam!