Welkom

Die Dragons Rugby Klub wil ‘n liefde vir rugby by jong spelers kweek en in die proses die sport bevorder en die klub vestig as ‘n instelling wat uitstekende prestasies lewer in die sport wat spelers van gehalte oplewer deur elke speler se potensiaal ten volle te ontgin deur konstruktiewe deelname aan rugby.

Verbind met ons

FACEBOOK - DRAGONS RUGBY GROEP

Visie

Die Dragons Rugby Klub wil ‘n liefde vir rugby by jong spelers kweek en in die proses die sport bevorder en die klub vestig as ‘n instelling wat uitstekende prestasies lewer in die sport wat spelers van gehalte oplewer deur elke speler se potensiaal ten volle te ontgin deur konstruktiewe deelname aan rugby.

Missie

Die Dragons Rugby Klub sal die potensiaal van elke speler wat lid is van hierdie klub ten volle ontgin en ontwikkel deur:

  • Behoorlike bestuur en administrasie van klub aangeleenthede
  • Die beskikbaarstelling van genoegsame toerusting en fasiliteite van gehalte
  • Verskaffing van vaardige en gekwalifiseerde afrigters
  • Geleenthede vir deelname en blootstelling aan wedstryde teen ander rugbyklubs