Carlton Finale

Dragons Familie Rugbyklub

Boodskap van Dragons Klub Voorsitter - Henry Adendorff

More speel Dragons Rugby Klub met 3 spanne in die Carlton Finale, vir ‘n eerste jaar in die Carlton liga is dit ‘n uitsonderlike jaar vir die Dragons Familie, dankie aan elke Speler, vrou, meisie en ondersteuner wat 2016 rots vas agter die manne gestaan het, aan die afrigters en mediese personeel dankie vir die verskil wat julle in die spelers se lewe gemaak het.

Dit was ‘n wonderlike jaar en die pad vorentoe kan sleg beter wees, maar dit is in ‘n Groter Hand

13h00: Dragons 0/21 vs Tukkies Loftus B

13h00: Dragons 3 vs Polisie 3 Loftus C

15h00: Dragons 2 vs Tuks Fezelas Loftus C

More maak Dragons geskiedenis!!!

BAIE DANKIE VIR U ONDERSTEUNING

 

Vriendelike Groete

Johan Reyneke

VOORSITTER – JEUGRUGBY

info@dragonsrugby.co.za